Ebukhosini Plase (Pty) Ltd
Follow-up meeting of creditors · Published 2023-10-20 · What is a Form 2?
- Party
- Ebukhosini Plase (Pty) Ltd
Case
- Case number
- T1620/2005
Party
Ebukhosini Plase (Pty) Ltd, In Liquidation
Meeting / office / account
- Meeting
- Proof of a claim. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
- Trustee / liquidator
- 2023-11-08, 10:00, Master of the High Court, Pretoria.
From the gazette
BYEENKOMS VAN SKULDEISERS IN GESEKWESTREERDE BOEDELS OF MAATSKAPPYE
IN LIKWIDASIE
Ingevolge artikels 41 en 42 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 179 en 182 van die Maatskappywet, 1926,en
artikels 339 en 366 van die Maatskappywet, 1973, word hierby kennis gegee dat ’n byeenkoms van skuldeisers in
die gesekwestreerde boedels of maatskappye in likwidasie hieronder vermeld, gehou sal word.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) nommer van boedel/maatskappy; (2) die naam en
beskrywing van boedel/maatskappy; (3) die datum, uur en plek van byeenkoms en (4) die doel van byeenkoms. (5)
enige additionele aanhangsels of resolusies.
In ’n plek waar ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester en in ander plekke voor die
Landdros gehou.
T1620/2005—(2) Ebukhosini Plase (Pty) Ltd, In Liquidation; (3) 2023-11-08, 10:00, Master of the High Court,
Pretoria. (4) Proof of a claim.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
STAATSKOERANT, 20 Oktober 2023 No. 49601 19