Sand Bags CC
First meeting of creditors — close corporation · Published 2024-07-05 · What is a J29CC?
- Party
- Sand Bags CC
- ID / Reg no
- 2011/033384/23
Case
- Case number
- G578/24
- Order dates
- JZH Muller & VM Mndau, PO Box 2101, Pretoria, 0001
- Special resolution
- 2024-07-26, 09:30, Magistrate Krugersdorp.
Party
Sand Bags CC, 2011/033384/23, 256 Voortrekker Road, Monument, Krugersdorp, Gauteng
From the gazette
BESLOTE KORPORASIES: EERSTE BYEENKOMSTE VAN SKULDEISERS EN LEDE VAN
BESLOTE KORPORASIES IN LIKWIDASIE
Nademaal die Beslote Korporasies hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-Afrika of
die Landdroshof wat bevoegdheid het, in likwidasie geplaas is, en ingevolge artikel 78 van die Wet op Beslote
Korporasies, No. 69 van 1984, saamgelees met artikel 40 (1) en 77 van die Insolvensiewet van 1936, en artikels
356, 375(5)(b) 412 en 356 van die Maatskappywet van 1973, word kennis hierby gegee dat persone wat enigiets
aan die onderstaande Beslote Korporasie verskuldig is, onmiddellik die skuld aan die likwidateur moet betaal,
tensy anders aangedui is en dat die Eerste Byeenkoms van Skuldeisers en lede van die ondervermelde Beslote
Korporasies gehou sal word op die datums, ure en plekke hieronder vermeld vir die volgende doeleindes:
(i) Die uiteensetting aangaande toestand van sake van die Korporasie wat by die Meester van die Hooggeregs
hof ingedien is te oorweeg;
(ii) eise teen die Beslote Korporasie te bewys;
(iii) te besluit of ’n mede-likwidateur aangestel moet word en indien wel iemand te nomineer vir aanstelling;
(iv) opdragte of magtiging ten opsigte van enige aangeleentheid betreffende die likwidasie te ontvang of te
verkry.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van Beslote Korporasie; (2) naam en beskrywing
van Beslote Korporasie; (3) naam en adres van likwidateur; (4) datum, uur en plek van byeenkoms en (5) tydperk
waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik geskied nie.
G578/24—(2) Sand Bags CC, 2011/033384/23, 256 Voortrekker Road, Monument, Krugersdorp, Gauteng;
(3) JZH Muller & VM Mndau, PO Box 2101, Pretoria, 0001; (4) 2024-07-26, 09:30, Magistrate Krugersdorp.
G357/2024—(2) Sawatdi Flowers and Gifts CC, 2004/027670/23, (in liquidation), 2Shop 8A Jacqueline Mall
I Venter Street Alberton Gauteng; (3) Terence Morrison, Suite 369, Private bag x7, Sea Point , Cape Town 8060; (4)
2024-07-31, 09:00, Magistrate Palm Ridge.
MD000089/2024—(2) Bakone Technical Services and Supplies CC, 2009/050929/23, In Liquidation; (3)
PJC Van Staden & ATA Galeng, P.O. Box 1314, Groenkloof. 0027; (4) 2024-07-16, 10:00, Magistrate Piet Retief.
S2/2024—(2) Wavelengths Construction CC, 2001/065480/23, In Liquidation; (3) TO Manzini, P.O Box
12545, The Tramshed, 0126; (4) 2024-07-31, 14:00, Master of the High Court, Port Elizabeth.
C333/2024—(2) TIMBERCRAFT BUILDING SOLUTIONS CC, 2006/145674/23; (3) T C VAN ZYL & E
AHMED, C/O Progressive Administration (Pty) Ltd, Unit 2 Devonshire Court, 20 Devonshire Road, Wynberg, 7800; (4)
2024-07-24, 09:00, Magistrate, Kuils River.