Insolvent Estate: Douglas Anneliza
Final account is open for inspection · Published 2024-08-08 · What is a Form 4?
- Party
- Insolvent Estate: Douglas Anneliza
Case
- Case number
- T755/23
Party
Insolvent Estate: Douglas Anneliza, 810508 0226 08 6
Meeting / office / account
- Office
- Master of the High Court Pretoria
- Account details
- The First and Final Liquidation, Contribution Account
From the gazette
LIKWIDASIE-, DISTRIBUSIE- OF KONTRIBUSIEREKENINGS IN GESEKWESTREERDE
BOEDELS OF MAATSKAPPYE IN LIKWIDASIE
Ingevolge artikel 108 (2) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 136 (2) van die Maatskappywet, 1926, en artikel 406
(3) van die Maatskappywet 1973, word hierby kennis gegee dat die likwidasie-, distribusie- of kontribusierekenings
in die boedels of die maatskappye, na gelang van die geval hieronder vermeld, ter insae van skuldeisers of
kontribuante sal lê te die kantore van die Meesters en Landdroste daarin genoem, gedurende ’n tydperk van 14
dae, of die tydperk wat daarin vermeld is, vanaf die datum hieronder vermeld of vanaf die datum van publikasie
hiervan, watter datum ook al die laatste is.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy; (3) beskrywing van rekening; (4) rekening ter insae by Meesters- en Landdroskantoor, (5)
datum; (6) tydperk (indien langer as 14 dae).
T755/23—(2) Insolvent Estate: Douglas Anneliza, 810508 0226 08 6; (3) The First and Final Liquidation,
Contribution Account; (4) Master of the High Court Pretoria, (5) 2024-08-08, (6) 8 August 2024 till 22 August 2024.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
STAATSKOERANT, 8 Augustus 2024 No. 51160 21