Central Brick & Hardware (Pty) Ltd (Reg. No. 2006/026311/07)
Final account is open for inspection · Published 2024-08-16 · What is a Form 4?
- Party
- Central Brick & Hardware (Pty) Ltd (Reg. No. 2006/026311/07)
- ID / Reg no
- 2006/026311/07
Case
- Case number
- T2152/15
Party
Central Brick & Hardware (Pty) Ltd (Reg. No. 2006/026311/07), In Liquidation
Meeting / office / account
- Office
- 2025-02-05
- Account details
- JH Botha & F Tjale, P O Box 11889, Tramshed, 0126, 2015-09-22
From the gazette
VERLENGING VAN TERMYN VIR INDIENING VAN LIKWIDASIE-, DISTRIBUSIE- OF
KONTRIBUSIEREKENINGS IN GESEKWESTREERDE BOEDELS OF MAATSKAPPYE IN
LIKWIDASIE
lngevolge artikel 109 (1) van die lnsolvensiewet,1936, en artikel 404 van die Maatskappywet van 1973, en
artikel 135 (1) (c) van die Maatskappywet,1926, word hierby kennis gegee dat kurators of likwidateurs van die
gesekwestreerde boedels of maatskappye in likwidasie, na gelang van die geval, hieronder vermeld voornemens
is om na afloop van ‘n termyn van 14 dae vanaf die datum van publikasie hiervan, die betrokke Meesters om ‘n
verlenging van die termyne hieronder genoem, vir die indiening van likwidasie-, distribusie- of kontribusierekenings
te versoek.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy ; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy; (3) naam en datum van aanstelling van kurator of likwidateur; (4) datum waarop rekening
ingedien moet word; (5) termyn van verlangde verlenging en (6) by watter Meester aansoek gedoen sal word.
T2152/15 - (2) Central Brick & Hardware (Pty) Ltd (Reg. No. 2006/026311/07), In Liquidation; (3) JH
Botha & F Tjale, P O Box 11889, Tramshed, 0126, 2015-09-22; (4) 2025-02-05; (5) 6 Months; (6) Master of the
High Court: Pretoria.
T2151/15- (2) African Brick (Pty) Ltd (Reg. No. 1990/005785/07), In Liquidation; (3) JH Botha and H
Henning, Sechaba Trust (Pty) Ltd, P O Box 11889, Tramshed, 0126, 2015-10-12; (4) 2025-02-05; (5) 6 Months;
(6) Master of the High Court Pretoria.