ACSURE CC (IN LIQUIDATION) (2000/073019/23)

First meeting of creditors — close corporation · Published 2025-03-20 · What is a J29CC?

Party
ACSURE CC (IN LIQUIDATION) (2000/073019/23)
ID / Reg no
2000/073019/23

Case

Case number
T1831/2024
Order dates
GEORGE DA SILVA RAMALHO AND This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za 162 No. 52339

Party

ACSURE CC (IN LIQUIDATION) (2000/073019/23), FIRST FLOOR BLOCK I AND J,
WAPADRAND, 90 KINGBOLT CRESCENT, WAPADRAND, 0050

From the gazette

    Nademaal die Beslote Korporasies hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-Afrika of die
Landdroshof wat bevoegdheid het, in likwidasie geplaas is, en ingevolge artikel 78 van die Wet op Beslote
Korporasies, No. 69 van 1984, saamgelees met artikel 40 (1) en 77 van die Insolvensiewet van 1936, en artikels
356, 375(5)(b) 412 en 356 van die Maatskappywet van 1973, word kennis hierby gegee dat persone wat enigiets
aan die onderstaande Beslote Korporasie verskuldig is, onmiddellik die skuld aan die likwidateur moet betaal,
tensy anders aangedui is en dat die Eerste Byeenkoms van Skuldeisers en lede van die ondervermelde Beslote
Korporasies gehou sal word op die datums, ure en plekke hieronder vermeld vir die volgende doeleindes:
    (1) Die uiteensetting aangaande toestand van sake van die Korporasie wat by die Meester van Hooggeregs;
        hof ingedien is te oorweeg;
    (2) eise teen die Beslote Korporasie te bewys;
    (3) te besluit of ’n mede-likwidateur aangestel moet word en indien wel iemand te nomineer vir aanstelling;
    (4) opdragte of magtiging ten opsigte van enige aangeleentheid betreffende die likwidasie te ontvang of te
        verkry.
    Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van Beslote Korporasie; (2) naam en beskrywing
van Beslote Korporasie; (3) naam en adres van likwidateur; (4) datum, uur en plek van byeenkoms en (5) tydperk
waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik geskied nie.

 T1831/2024—(2) ACSURE CC (IN LIQUIDATION) (2000/073019/23), FIRST FLOOR BLOCK I AND J,
WAPADRAND, 90 KINGBOLT CRESCENT, WAPADRAND, 0050; (3) GEORGE DA SILVA RAMALHO AND

                          This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
   162      No. 52339                      GOVERNMENT GAZETTE, 20 MARCH 2025

Source