In Liquidation: Platpan Boerdery CC

Final account is open for inspection · Published 2025-05-09 · What is a Form 4?

Party
In Liquidation: Platpan Boerdery CC
ID / Reg no
2004/002904/23

Case

Case number
T7709/09

Party

In Liquidation: Platpan Boerdery CC, 2004/002904/23

Meeting / office / account

Office
Pretoria
Account details
First & Final Liquidation and Distribution Account

From the gazette

     Ingevolge artikel 108 (2) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 136 (2) van die Maatskappywet, 1926, en
artikel 406 (3) van die Maatskappywet 1973, word hierby kennis gegee dat die likwidasie-, distribusie- of
kontribusierekenings in die boedels of die maatskappye, na gelang van die geval hieronder vermeld, ter insae van
skuldeisers of kontribuante sal lê te die kantore van die Meesters en Landdroste daarin genoem, gedurende ’n
tydperk van 14 dae, of die tydperk wat daarin vermeld is, vanaf die datum hieronder vermeld of vanaf die datum
van publikasie hiervan, watter datum ook al die laatste is.
   Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en
beskrywing van boedel/maatskappy; (3) beskrywing van rekening; (4) rekening ter insae by Meesters- en
Landdroskantoor, (5) datum; (6) tydperk (indien langer as 14 dae).

  T7709/09— (2) In Liquidation: Platpan Boerdery CC, 2004/002904/23; (3) First & Final Liquidation and
Distribution Account; (4) Pretoria; Musina; (5) 2025-05-09; (6) -.
  T923/16— (2) Insolvente Boedel: Finniss Clive D Rene, 610717 5003 08 3; (3) The First and Final Liquidation
Distribution Account; (4) Master of the High Court Pretoria; -; (5) 2025-05-09; (6) 9 May 2025 till 23 May 2025.

Source