LOUIS ANDREW CASON & VIRGINIA RHONA CASON (4409215005082 & 5011190021081)
First meeting of creditors after bankruptcy · Published 2025-05-16 · What is a J29?
- Party
- LOUIS ANDREW CASON & VIRGINIA RHONA CASON (4409215005082 & 5011190021081)
- ID / Reg no
- 4409215005082
- Date
- 2017-05-25
Case
- Case number
- T1066/2017
- Order dates
- Court Order -, Final Order: 2017-05-25
Party
LOUIS ANDREW CASON & VIRGINIA RHONA CASON (4409215005082 & 5011190021081), 4 BROODBROOM STREET, KANONKOP MIDDELBURG MPUMALANGA
From the gazette
Nademaal die boedels of maatskappye hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
gesekwestreer, of gelikwideer of onder voorlopige geregtelike bestuur geplaas is, word hierby deur die Meesters
van die Hooggeregshof ingevolge artikels 17 (4) en 40 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikels 119 (3), 125 (1)
en 196bis (4) van die Maatskappywet, 1926, en artikels 356 (1), 364 (1) en 429 van die Maatskappywet, 1973,
kennis gegee dat ’n eerste byeenkoms van skuldeisers, kontribuante, lede of skuldbriefhouers van genoemde
boedels of maatskappye op die datums, ure en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die
boedels of maatskappye, die verkiesing van kurators, of nomminasie van likwidateurs of geregtelike bestuurders
of vir die doeleindes bedoel in artikel 364 of 431 van Wet No. 61 van 1973, en die oorweging van die verklaring
van die sake van die maatskappy na gelang van die geval, gehou sal word.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en
beskrywing van boedel/maatskappy; (3) datum van die voorlopige en datum van die finale bevel, en (4) spesiale
resolusie en (5) afdeling van hof waardeur order gemaak is, en (6) datum, uur en plek van byeenkoms.
In ’n plek waarin ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester en op ander plekke voor
die Landdros gehou.
T1066/2017—(2) LOUIS ANDREW CASON & VIRGINIA RHONA CASON (4409215005082 & 5011190021081), 4
BROODBROOM STREET, KANONKOP MIDDELBURG MPUMALANGA; (3) Court Order -, Final Order: 2017-05-25; (4) -;
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
198 No. 52686 GOVERNMENT GAZETTE, 16 MAY 2025