LETSOALO MAMMELENG DESIAH (571027 0535 080)
First meeting of creditors after bankruptcy · Published 2025-08-08 · What is a J29?
- Party
- LETSOALO MAMMELENG DESIAH (571027 0535 080)
- ID / Reg no
- 5710270535080
- Date
- 2025-03-11
Case
- Case number
- G000297-2024
- Court
- COURT ORDER
- Order dates
- Court Order -, Final Order: 2025-03-11
Party
LETSOALO MAMMELENG DESIAH (571027 0535 080), NO 26 SCULLY STREET ROOSEVELT PARK JHB GAUTENG 2000
Meeting / office / account
- Meeting
- 2025-08-21, 10:00, MASTERS OFFICE JOHANNESBURG.
From the gazette
Nademaal die boedels of maatskappye hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-
Afrika gesekwestreer, of gelikwideer of onder voorlopige geregtelike bestuur geplaas is, word hierby
deur die Meesters van die Hooggeregshof ingevolge artikels 17 (4) en 40 (1) van die Insolvensiewet,
1936, artikels 119 (3), 125 (1) en 196bis (4) van die Maatskappywet, 1926, en artikels 356 (1), 364
(1) en 429 van die Maatskappywet, 1973, kennis gegee dat ’n eerste byeenkoms van skuldeisers,
kontribuante, lede of skuldbriefhouers van genoemde boedels of maatskappye op die datums, ure
en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die boedels of maatskappye, die
verkiesing van kurators, of nomminasie van likwidateurs of geregtelike bestuurders of vir die
doeleindes bedoel in artikel 364 of 431 van Wet No. 61 van 1973, en die oorweging van die
verklaring van die sake van die maatskappy na gelang van die geval, gehou sal word.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en
beskrywing van boedel/maatskappy; (3) datum van die voorlopige en datum van die finale bevel, en
(4) spesiale resolusie en (5) afdeling van hof waardeur order gemaak is, en (6) datum, uur en plek
van byeenkoms.
In ’n plek waarin ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester en op ander
plekke voor die Landdros gehou.
G000297-2024—(2) LETSOALO MAMMELENG DESIAH (571027 0535 080), NO 26 SCULLY STREET
ROOSEVELT PARK JHB GAUTENG 2000; (3) Court Order -, Final Order: 2025-03-11; (4) -; (5) COURT ORDER;
(6) 2025-08-21, 10:00, MASTERS OFFICE JOHANNESBURG.
G000359-2025—(2) UNIVERSAL POLES AND BRACKETS (PTY) LTD (2022/811736/07), NO 18
SWALLOWTAIL ROAD LITTLKEFALLS ROODEPOORT JHB GAUTENG 1735; (3) Court Order -, Final Order:
2025-03-26; (4) -; (5) COURT ORDER; (6) 2025-08-20, 09:00, ROODEPOORT MAGISTRATE COURT.
G000459-2025—(2) BASE PROOFING SOLUTIONS (PTY) LTD (2022/247771/07), NO 27 KELLY ROAD
NOORDHEUWEL KRUGERSDORP JHB GAUTENG 1739; (3) Special Resolution -, Final Order: 2025-04-23; (4) -;
(5) SPECIAL RESOLUTION; (6) 2025-08-22, 09:30, KRUGERSDORP MAGISTRATE COURT.
G000306-2025—(2) CLASSE CARS SA (PTY) LTD (2001/013727/07), CORNER ATLAS AND NORTHRAND
ROAD BOKSBURG JHB GAUTENG 1459; (3) Special Resolution -, Final Order: 2025-03-04; (4) -; (5) SPECIAL
RESOLUTION; (6) 2025-08-28, 11:30, BOKSBURG MAGISTRATE COURT.
G000513-2025—(2) LSRC EMPLOYEE CONSULTANTS AND BENEFIT ADMINISTRATORS (PTY) LTD
(2009/013176/07), LSRC NO 12 DALMENY ROAD PINE PARK RANDBURG JHB GAUTENG 2194; (3) Special
Resolution -, Final Order: 2025-06-02; (4) -; (5) SPECIAL RESOLUTION; (6) 2025-08-20, 09:00, RANDBURG
MAGISTRATE COURT.