NANINI 10 CC (1999/043300/23)
First meeting of creditors — close corporation · Published 2025-08-08 · What is a J29CC?
- Party
- NANINI 10 CC (1999/043300/23)
- ID / Reg no
- 1999/043300/23
Case
- Case number
- G463/2025
- Court
- -.
- Order dates
- S STRAUSS-KRUGER, POSTNET SUITE 110, PRIVATE BAG X13, ELARDUSPARK, 0047
- Special resolution
- 2025-08-26, 10:00, MASTER OF THE HIGH COURT JOHANNESBURG
Party
NANINI 10 CC (1999/043300/23), (In Liquidation)
From the gazette
Nademaal die Beslote Korporasies hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-
Afrika of die Landdroshof wat bevoegdheid het, in likwidasie geplaas is, en ingevolge artikel 78 van
die Wet op Beslote Korporasies, No. 69 van 1984, saamgelees met artikel 40 (1) en 77 van die
Insolvensiewet van 1936, en artikels 356, 375(5)(b) 412 en 356 van die Maatskappywet van 1973,
word kennis hierby gegee dat persone wat enigiets aan die onderstaande Beslote Korporasie
verskuldig is, onmiddellik die skuld aan die likwidateur moet betaal, tensy anders aangedui is en
dat die Eerste Byeenkoms van Skuldeisers en lede van die ondervermelde Beslote Korporasies
gehou sal word op die datums, ure en plekke hieronder vermeld vir die volgende doeleindes:
(1) Die uiteensetting aangaande toestand van sake van die Korporasie wat by die Meester van
Hooggeregs; hof ingedien is te oorweeg;
(2) eise teen die Beslote Korporasie te bewys;
(3) te besluit of ’n mede-likwidateur aangestel moet word en indien wel iemand te nomineer vir
aanstelling;
(4) opdragte of magtiging ten opsigte van enige aangeleentheid betreffende die likwidasie te
ontvang of te verkry.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van Beslote Korporasie; (2) naam en
beskrywing van Beslote Korporasie; (3) naam en adres van likwidateur; (4) datum, uur en plek van
byeenkoms en (5) tydperk waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik geskied nie.
G463/2025—(2) NANINI 10 CC (1999/043300/23), (In Liquidation); (3) S STRAUSS-KRUGER,
POSTNET SUITE 110, PRIVATE BAG X13, ELARDUSPARK, 0047; (4) 2025-08-26, 10:00, MASTER OF
THE HIGH COURT JOHANNESBURG; (5) -.
G217/2025—(2) UMSUNDU TRADING 36 CC (2005/024216/23), (IN LIQUIDATION); (3) M
HAYWOOD & RN KHARIVHE, P O BOX 35065 MENLO PARK 0102; (4) 2025-08-27, 09:00, MAGISTRATE
RANDBURG; (5) -.