Insolvent Estate: MTHOMBENI
Final account is open for inspection · Published 2025-11-07 · What is a Form 4?
- Party
- Insolvent Estate: MTHOMBENI
- ID / Reg no
- 8912090446087
Case
- Case number
- T028/2021
Party
Insolvent Estate: MTHOMBENI, NSJ, 8912090446087
Meeting / office / account
- Office
- MASTER'S OFFICE, PRETORIA
- Account details
- FIRST AND FINAL LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT
From the gazette
Ingevolge artikel 108 (2) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 136 (2) van die Maatskappywet, 1926, en artikel 406 (3) van die Maatskappywet 1973, word hierby kennis gegee dat die likwidasie-, distribusie- of kontribusierekenings in die boedels of die maatskappye, na gelang van die geval hieronder vermeld, ter insae van skuldeisers of kontribuante sal lê te die kantore van die Meesters en Landdroste daarin genoem, gedurende ’n tydperk van 14 dae, of die tydperk wat daarin vermeld is, vanaf die datum hieronder vermeld of vanaf die datum van publikasie hiervan, watter datum ook al die laatste is. Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing van boedel/maatskappy; (3) beskrywing van rekening; (4) rekening ter insae by Meesters- en Landdroskantoor, (5) datum; (6) tydperk (indien langer as 14 dae). T028/2021— (2) Insolvent Estate: MTHOMBENI, NSJ, 8912090446087; (3) FIRST AND FINAL LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT; (4) MASTER'S OFFICE, PRETORIA; N/A; (5) -; (6) -. T376/24— (2) Insolvente Boedel: Wessels Sebastiaan, 830530 5030 08 7; (3) The First and Final Liquidation Contribution Account; (4) Master of the High Court Pretoria; -; (5) 2025-11-07; (6) 7 November 2025 till 21 November 2025.