JILANI WHOLESALERS CC
First meeting of creditors after bankruptcy · Published 2025-11-07 · What is a J29?
- Party
- JILANI WHOLESALERS CC
- ID / Reg no
- 2011/077898/23
Case
- Case number
- G699/2025
- Order dates
- Special Resolution: Final Order: 2025- 09-09
Party
JILANI WHOLESALERS CC, 2011/077898/23
Meeting / office / account
- Meeting
- 2025-11-18, 10:00, MASTER OF THE HIGH COURT JOHANNESBURG. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
From the gazette
EERSTE BYEENKOMSTE VAN SKULDEISERS, KONTRIBUANTE, LEDE OF SKULD-
BRIEFHOUERS VAN GESEKWESTREERDE BOEDELS, MAATSKAPPYE IN LIKWIDASIE OF
ONDER VOORLOPIGE GEREGTELIKE BESTUUR
Nademaal die boedels of maatskappye hieronder vermeld op las van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
gesekwestreer, of gelikwideer of onder voorlopige geregtelike bestuur geplaas is, word hierby deur die Meesters
van die Hooggeregshof ingevolge artikels 17 (4) en 40 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikels 119 (3), 125 (1) en
196bis (4) van die Maatskappywet, 1926, en artikels 356 (1), 364 (1) en 429 van die Maatskappywet, 1973, kennis
gegee dat ’n eerste byeenkoms van skuldeisers, kontribuante, lede of skuldbriefhouers van genoemde boedels
of maatskappye op die datums, ure en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die boedels
of maatskappye, die verkiesing van kurators, of nomminasie van likwidateurs of geregtelike bestuurders of vir die
doeleindes bedoel in artikel 364 of 431 van Wet No. 61 van 1973, en die oorweging van die verklaring van die sake
van die maatskappy na gelang van die geval, gehou sal word.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy; (3) datum van die voorlopige en datum van die finale bevel, en (4) spesiale resolusie en
(5) afdeling van hof waardeur order gemaak is, en (6) datum, uur en plek van byeenkoms.
In ’n plek waarin ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester en op ander plekke voor
die Landdros gehou.
G699/2025–(2) JILANI WHOLESALERS CC, 2011/077898/23; (3) Special Resolution: Final Order: 2025-
09-09; (4) –; (5) –; (6) 2025-11-18, 10:00, MASTER OF THE HIGH COURT JOHANNESBURG.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
STAATSKOERANT, 7 November 2025 No. 53684 19