Insolvent Estate: Roeloffze Lydia Angeline (590129 0089 08 9)
Creditors can collect their dividends · Published 2024-10-11 · What is a Form 5?
- Party
- Insolvent Estate: Roeloffze Lydia Angeline (590129 0089 08 9)
Case
- Case number
- G701/20
Party
Insolvent Estate: Roeloffze Lydia Angeline (590129 0089 08 9)
Meeting / office / account
- Office
- Dividends Payable / No Contribution Levied
- Amount / dividend
- 2024-09-20
- Trustee / liquidator
- The First and Final Liquidation Distribution Account
From the gazette
UITKEER VAN DIVIDENDE EN INSAMELING VAN KONTRIBUSIES IN GESEKWESTREERDE
BOEDELS OF MAATSKAPPYE IN LIKWIDASIE
Nademaal die likwidasierekenings en distribusie- of kontribusierekenings in die gesekwestreerde boedels of
maatskappye in likwidasie, na gelang van die geval, hieronder vermeld op die datums daarin vermeld, bekragtig
is, word hierby ingevolge artikel 113 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 139 (2) van die Maatskappywet,
1926, en artikel 409 (2) van die Maatskappywet, 1973, kennis gegee dat uitbetaling van dividende of insameling
van kontribusies aan die gang is in genoemde boedels of maatskappye soos hieronder uiteengesit en dat elke
kontribusiepligtige skuldeiser die bedrag deur hom verskuldig by die adres hieronder genoem aan die kurator of
likwidateur moet betaal.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy en (3) rekening; (4) datum waarop rekening bekragtig is; (5) of ’n dividend uitgekeer of ’n
kontribusie ingevorder word, of beide, en (6) naam en adres van kurator of likwidateur.
G701/20- (2) Insolvent Estate: Roeloffze Lydia Angeline (590129 0089 08 9); (3) The First and Final
Liquidation Distribution Account; (4) 2024-09-20; (5) Dividends Payable / No Contribution Levied; (6) MR
Benninghoff / DS Ndlovu, P.O Box 29208,Sunnyside, 0132.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
STAATSKOERANT, 11 Oktober 2024 No. 51544 19