KESEF PROPERTIES (PTY) LTD
Master appoints a trustee or liquidator · Published 2024-12-13 · What is a Form 1?
- Party
- KESEF PROPERTIES (PTY) LTD
- ID / Reg no
- 2014/128879/07
- Date
- 2025-01-22
Case
- Case number
- G0775/24
Party
KESEF PROPERTIES (PTY) LTD, (2014/128879/07), (In Liquidation)
Meeting / office / account
- Meeting
- 2025-01-22, 10H00, THE MASTER OF THE HIGH COURT, JOHANNESBURG
- Trustee / liquidator
- M. COWIN, 104 WILLIAM ROAD, NORWOOD, 2196
From the gazette
Ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 129, 179 en 182 van die
Maatskappywet, 1926, en ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 129, 179
en 182 van die Maatskappywet, 1926, en artikels 339, 366, 375 (5) (b), 386 (1) (d) en 402 van die
Maatskappywet, 1973, word hierby kennis gegee dat die persone hieronder vermeld as kurators of likwidateurs
aangestel is, na gelang van die geval, en dat persone wat enigiets aan die boedels of maatskappye verskuldig is
die skulde onmiddellik by genoemde kurators of likwidateurs moet betaal, tensy anders vermeld
Byeenkomste van skuldeisers, lede of kontribuante van genoemde boedels of maatskappye sal gehou word
op die datums, tyd en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die boedels of maatskappye,
vir die ontvangs van die verslae van die kurators of likwidateurs oor die sake en toestand van die boedels of
maatskappye, en om opdragte aan die kurators of likwidateurs uit te reik betreffende die verkoop of invordering
van gedeeltes van die boedels of bates van die maatskappye of betreffende aangeleenthede rakende die beheer
daarvan.
Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy; (3) naam en adres van kurator of likwidateur, en (4) datum, uur en plek van byeenkoms
en (5) tydperk waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik moet geskied nie. In ’n plek waarin ’n
kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester gehou; en op ander plekke voor die Landdros.
G0775/24—(2) KESEF PROPERTIES (PTY) LTD, (2014/128879/07), (In Liquidation); (3) M. COWIN, 104
WILLIAM ROAD, NORWOOD, 2196; (4) 2025-01-22, 10H00, THE MASTER OF THE HIGH COURT,
JOHANNESBURG; (5) -.
G695/2023—(2) A 1 TRUCKING CC, (2007/071509/23), (In Liquidation); (3) G.I Smit & E.J Van Der Merwe,
14 Kapiva Street, Roodekrans, Roodepoort, 1724; (4) 2025-01-15, 10:00, Master Johannesburg; (5) -.
G159/2018—(2) CAPAMO CIVILS PTY) LTD, (2015/047121/07), (In Liquidation); (3) G.I Smit & N.J Mzimba,
14 Kapiva Street, Roodekrans, Roodepoort, 1724; (4) 2025-01-17, 10:00, Master Johannesburg; (5) -.
G121/2020—(2) BOILER CLEANING SERVICES (GAUTENG) (PTY) LTD, (2015/188228/07), (In Liquidation);
(3) G.I Smit & S Knipe, 14 Kapiva Street, Roodekrans, Roodepoort, 1724; (4) 2025-01-10, 09:30, Magistrate
Krugersdorp; (5) -.