Insolvent Estate: JACOBUS NICOLAAS DU PLESSIS AND JOHANNA HELENA CATHARINA DU PLESSIS

Master appoints a trustee or liquidator · Published 2025-03-28 · What is a Form 1?

Party
Insolvent Estate: JACOBUS NICOLAAS DU PLESSIS AND JOHANNA HELENA CATHARINA DU PLESSIS
ID / Reg no
5502205148083
Date
2025-04-25

Case

Case number
G290/22

Party

Insolvent Estate: JACOBUS NICOLAAS DU PLESSIS AND JOHANNA HELENA
  CATHARINA DU PLESSIS, 550220 5148 083 & 680217 0026 085

Meeting / office / account

Meeting
2025-04-25, 09:30, The Magistrate Krugersdorp
Trustee / liquidator
JAAP OELOFSEN TRUSTEES, 31 KINGFISHER STREET, HORISON PARK, ROODEPOORT

From the gazette

AANSTELLING VAN KURATORS EN LIKWIDATEURS EN BEWYS VAN VORDERINGS IN
       GESEKWESTREERDE BOEDELS OF MAATSKAPPYE IN LIKWIDASIE
     Ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 129, 179 en 182 van die
Maatskappywet, 1926, en ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 129, 179 en
182 van die Maatskappywet, 1926, en artikels 339, 366, 375 (5) (b), 386 (1) (d) en 402 van die Maatskappywet, 1973,
word hierby kennis gegee dat die persone hieronder vermeld as kurators of likwidateurs aangestel is, na gelang
van die geval, en dat persone wat enigiets aan die boedels of maatskappye verskuldig is die skulde onmiddellik by
genoemde kurators of likwidateurs moet betaal, tensy anders vermeld.
     Byeenkomste van skuldeisers, lede of kontribuante van genoemde boedels of maatskappye sal gehou word op
die datums, tyd en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die boedels of maatskappye, vir die
ontvangs van die verslae van die kurators of likwidateurs oor die sake en toestand van die boedels of maatskappye,
en om opdragte aan die kurators of likwidateurs uit te reik betreffende die verkoop of invordering van gedeeltes van
die boedels of bates van die maatskappye of betreffende aangeleenthede rakende die beheer daarvan.
     Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing
van boedel/maatskappy; (3) naam en adres van kurator of likwidateur, en (4) datum, uur en plek van byeenkoms en
(5) tydperk waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik moet geskied nie.
     In ’n plek waarin ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die Meester gehou; en op ander plekke
voor die Landdros.

           G290/22—(2) Insolvent Estate: JACOBUS NICOLAAS DU PLESSIS AND JOHANNA HELENA
  CATHARINA DU PLESSIS, 550220 5148 083 & 680217 0026 085; (3) JAAP OELOFSEN TRUSTEES, 31
  KINGFISHER STREET, HORISON PARK, ROODEPOORT; (4) 2025-04-25, 09:30, The Magistrate Krugersdorp; (5)
  30 days.

                               This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
                                           STAATSKOERANT, 28 Maart 2025                               No. 52522   27

Source