SUPRIMA PAC CC
Creditors can collect their dividends · Published 2025-05-02 · What is a Form 5?
- Party
- SUPRIMA PAC CC
- ID / Reg no
- 1997/006942/23
Case
- Case number
- T2343/2012
Party
SUPRIMA PAC CC, 1997/006942/23 (In Liquidation)
Meeting / office / account
- Office
- Dividends are being paid
- Amount / dividend
- 2025-03-27
- Trustee / liquidator
- SECOND AMENDED FIRST AND FINAL LIQUIDATION DISTRIBUTION ACCOUNT
From the gazette
Nademaal die likwidasierekenings en distribusie- of kontribusierekenings in die gesekwestreerde boedels of maatskappye in likwidasie, na gelang van die geval, hieronder vermeld op die datums daarin vermeld, bekragtig is, word hierby ingevolge artikel 113 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 139 (2) van die Maatskappywet, 1926, en artikel 409 (2) van die Maatskappywet, 1973, kennis gegee dat uitbetaling van dividende of insameling van kontribusies aan die gang is in genoemde boedels of maatskappye soos hieronder uiteengesit en dat elke kontribusiepligtige skuldeiser die bedrag deur hom verskuldig by die adres hieronder genoem aan die kurator of likwidateur moet betaal. Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing van boedel/maatskappy en (3) rekening; (4) datum waarop rekening bekragtig is; (5) of ’n dividend uitgekeer of ’n kontribusie ingevorder word, of beide, en (6) naam en adres van kurator of likwidateur. T2343/2012—(2) SUPRIMA PAC CC, 1997/006942/23 (In Liquidation); (3) SECOND AMENDED FIRST AND FINAL LIQUIDATION DISTRIBUTION ACCOUNT; (4) 2025-03-27; (5) Dividends are being paid; (6) CONSTANT WILSNACH, ABDUL BAAKI TAYOB AND ZAHEER CASSIM, 386 ORIENT STREET, ARCADIA, PRETORIA. T0694/17—(2) PAUL GISELDA ANTUNES QUINTAL, 680424 0724 186 (Insolvente Boedel); (3) EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE REKENING; (4) 2025-04-09; (5) Dividende word uitbetaal; (6) JW YZEL & WM MAGAGANE, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033. T2181/22—(2) BIANCA BRIMER, 941210 0074 085 (Insolvente Boedel); (3) EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE REKENING; (4) 2025-04-03; (5) Dividende word uitbetaal; (6) JW YZEL & Z KAJEE, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033. T0861/24—(2) HENDRIK JOHANNES & XILPHIA SMITH, 610306 5131 084 & 641219 0108 085 (Insolvente Boedel); (3) EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE REKENING; (4) 2025-04-03; (5) Dividende word uitbetaal; (6) JW YZEL & KA VAN NIEKERK, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033. T0126/23—(2) DANIELLE STEYN, 871010 0037 080 (Insolvente Boedel); (3) EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE , DISTRIBUSIE EN KONTRIBUSIE REKENING; (4) 2025-03-12; (5) Dividende word uitbetaal en Kontribusie word gevorder; (6) JW YZEL & K PILLAY, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033.