Bezuidenhout Kaylynn

Master appoints a trustee or liquidator · Published 2025-08-08 · What is a Form 1?

Party
Bezuidenhout Kaylynn
Date
2025-09-03

Case

Case number
N133/24

Party

Bezuidenhout Kaylynn, (891103 0146 08 8), (In Liquidation)

Meeting / office / account

Meeting
2025-09-03, 14:00, Master of the High Court Pietermaritzburg
Trustee / liquidator
MR Benninghoff / S Saffy, P.O Box 29208, Sunnyside, 0132

From the gazette

    Ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936, artikels 129, 179 en 182 van
die Maatskappywet, 1926, en ingevolge artikels 40 (3), 56 (3) en 77 van die Insolvensiewet, 1936,
artikels 129, 179 en 182 van die Maatskappywet, 1926, en artikels 339, 366, 375 (5) (b), 386 (1) (d)
en 402 van die Maatskappywet, 1973, word hierby kennis gegee dat die persone hieronder vermeld
as kurators of likwidateurs aangestel is, na gelang van die geval, en dat persone wat enigiets aan
die boedels of maatskappye verskuldig is die skulde onmiddellik by genoemde kurators of
likwidateurs moet betaal, tensy anders vermeld
    Byeenkomste van skuldeisers, lede of kontribuante van genoemde boedels of maatskappye sal
gehou word op die datums, tyd en plekke hieronder vermeld, vir die bewys van vorderings teen die
boedels of maatskappye, vir die ontvangs van die verslae van die kurators of likwidateurs oor die
sake en toestand van die boedels of maatskappye, en om opdragte aan die kurators of likwidateurs
uit te reik betreffende die verkoop of invordering van gedeeltes van die boedels of bates van die
maatskappye of betreffende aangeleenthede rakende die beheer daarvan.
   Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en
beskrywing van boedel/maatskappy; (3) naam en adres van kurator of likwidateur, en (4) datum, uur
en plek van byeenkoms en (5) tydperk waarin skuld betaal moet word, indien dit nie onmiddellik
moet geskied nie. In ’n plek waarin ’n kantoor van ’n Meester is, word die byeenkoms voor die
Meester gehou; en op ander plekke voor die Landdros.

  N133/24—(2) Bezuidenhout Kaylynn, (891103 0146 08 8), (In Liquidation); (3) MR Benninghoff /
S Saffy, P.O Box 29208, Sunnyside, 0132; (4) 2025-09-03, 14:00, Master of the High Court
Pietermaritzburg; (5) -.

                       This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
                             STAATSKOERANT, 08 AUGUSTUS 2025                              No. 53127   209

Source