Jorland Property Development (Pty) Ltd
Creditors can collect their dividends · Published 2025-10-03 · What is a Form 5?
- Party
- Jorland Property Development (Pty) Ltd
- ID / Reg no
- 2004/015232/07
Case
- Case number
- T476/2023
Party
Jorland Property Development (Pty) Ltd, 2004/015232/07 (In Liquidation)
Meeting / office / account
- Office
- None
- Amount / dividend
- 2025-08-25
- Trustee / liquidator
- First and Final Liquidation Account
From the gazette
Nademaal die likwidasierekenings en distribusie- of kontribusierekenings in die gesekwestreerde boedels of maatskappye in likwidasie, na gelang van die geval, hieronder vermeld op die datums daarin vermeld, bekragtig is, word hierby ingevolge artikel 113 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 139 (2) van die Maatskappywet, 1926, en artikel 409 (2) van die Maatskappywet, 1973, kennis gegee dat uitbetaling van dividende of insameling van kontribusies aan die gang is in genoemde boedels of maatskappye soos hieronder uiteengesit en dat elke kontribusiepligtige skuldeiser die bedrag deur hom verskuldig by die adres hieronder genoem aan die kurator of likwidateur moet betaal. Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing van boedel/maatskappy en (3) rekening; (4) datum waarop rekening bekragtig is; (5) of ’n dividend uitgekeer of ’n kontribusie ingevorder word, of beide, en (6) naam en adres van kurator of likwidateur. T476/2023—(2) Jorland Property Development (Pty) Ltd, 2004/015232/07 (In Liquidation); (3) First and Final Liquidation Account; (4) 2025-08-25; (5) None; (6) JZH Muller & M van Rooyen, 1207 Cobham Road, Queenswood, Pretoria. C381/23—(2) Liebenberg Andries Jacobus Petrus, 850227 5241 08 8 (Insolvent Estate); (3) The First and Final Liquidation Account; (4) 2025-09-10; (5) No Dividends Payable / No Contribution Levied; (6) MR Benninghoff / SJ Kalianjee, P.O Box 29208, Sunnyside, 0132.