WILLEM JACOBUS HERBST
Creditors can collect their dividends · Published 2025-10-24 · What is a Form 5?
- Party
- WILLEM JACOBUS HERBST
- ID / Reg no
- 8404135035083
Case
- Case number
- T2595/19
Party
WILLEM JACOBUS HERBST, 840413 5035 083 (Insolvente Boedel)
Meeting / office / account
- Office
- Dividende word uitbetaal
- Amount / dividend
- 2025-07-18
- Trustee / liquidator
- SUPPLEMENTARE REKENING
From the gazette
Nademaal die likwidasierekenings en distribusie- of kontribusierekenings in die gesekwestreerde boedels of maatskappye in likwidasie, na gelang van die geval, hieronder vermeld op die datums daarin vermeld, bekragtig is, word hierby ingevolge artikel 113 (1) van die Insolvensiewet, 1936, artikel 139 (2) van die Maatskappywet, 1926, en artikel 409 (2) van die Maatskappywet, 1973, kennis gegee dat uitbetaling van dividende of insameling van kontribusies aan die gang is in genoemde boedels of maatskappye soos hieronder uiteengesit en dat elke kontribusiepligtige skuldeiser die bedrag deur hom verskuldig by die adres hieronder genoem aan die kurator of likwidateur moet betaal. Die besonderhede word verstrek in die volgorde: (1) Nommer van boedel/maatskappy; (2) naam en beskrywing van boedel/maatskappy en (3) rekening; (4) datum waarop rekening bekragtig is; (5) of ’n dividend uitgekeer of ’n kontribusie ingevorder word, of beide, en (6) naam en adres van kurator of likwidateur. T2595/19—(2) WILLEM JACOBUS HERBST, 840413 5035 083 (Insolvente Boedel); (3) SUPPLEMENTARE REKENING; (4) 2025-07-18; (5) Dividende word uitbetaal; (6) JW YZEL & DE STEYN, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033. T1885/16—(2) ASSESSMENT CENTRE TECHNOLOGIES (PTY) LTD, 2005/002625/07 (In Liquidation); (3) Second and Final Liquidation, Distribution and Contribution Account; (4) 2024-04-19; (5) None; (6) A van Jaarsveldt/EM Edwards, National Liquidators SA (Pty) Ltd, Postnet Suite 110, Private Bag X13, Elarduspark, 0047. T0139/24—(2) DINA MARIEA HATTINGH, 690714 0165 085 (Insolvente Boedel); (3) EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE,DISTRIBUSIE EN KONTRIBUSIE REKENING; (4) 2025-08-08; (5) Dividende word uitbetaal en gevorder; (6) JW YZEL & K VAN DER WESTHUIZEN , C ST C COOPER, POSBUS 30122, WONDERBOOMPOORT, 0033. T3285/13—(2) WILLIAMS KH, 5608155162188 (Insolvent Estate); (3) SUPPLEMENTARY FIRST AND FINAL LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT; (4) 2025-09-29; (5) Dividends are being paid; (6) DT MAJIEDT, PO BOX 2061, RANDBURG, 2125.